Alvin Toffler

Alvin Toffler
Alvin Toffler in 2006
Gebore(1928-10-04)4 Oktober 1928
Sterf27 Junie 2016 (op 87)
NasionaliteitVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
BeroepFuturis, joernalis, skrywer
Bekend virFuture Shock
The Third Wave
Powershift
EggenootAdelaide Elizabeth "Heidi" (Farrell) Toffler
KindersKaren Toffler
Ouer(s)Rose (néé Albaum) en Sam Toffler
Webwerfalvintoffler.net

Alvin Toffler (4 Oktober 192827 Junie 2016) was 'n Amerikaanse skrywer en futuris, bekend vir sy werke oor die digitale rewolusie, die kommunikasie rewolusie en die tegnologiese enkelvoudigheid. Hy was 'n voormalige redakteur van Fortune tydskrif en sy vroeë werk het gefokus op tegnologie en die gevolge daarvan soos inligtingoorlading. Daarna het hy ondersoek ingestel oor die reaksie op veranderinge in die samelewing en die gevolge van die post-industriële samelewing op konflik en oorlog. Hy was getroud met Heidi Toffler, ook 'n skrywer en futuris.

  1. The European Graduate School. "ALVIN TOFFLER - BIOGRAPHY" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 September 2015. Besoek op 7 Januarie 2014.
  2. (en) "Alvin Toffler, author of best-selling 'Future Shock' and 'The Third Wave,' dies at 87". Washington Post. 29 Junie 2016. Besoek op 30 Junie 2016.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search